R.I.P. #AdriaanVlok
Na die jare agter tralies, was Oom Adriaan Vlok die eerste persoon wie ek wou sien. Want die Gideons Bybel wat Oom Eugene de Kock vir my gegee het, het Oom Adriaan vir hóm gegee. Dit is ook te danke aan hom dat ek by Feed a Child betrokke geraak het.
🕊 Stefaans Coetzee (voormalige regse bomplanter)
🕊 Luvuyo Gaba Menziwa (EFF-lid wat alle blankes wou doodmaak)
As ons saam kan werk, wat keer jou? Kom ons maak Suid-Afrika beter.
vanoggend weer Comfortably numb van Pink Floyd geluister en gewonder, besef ons nog dat straatkinders kinders is
@jacostrydom_ 03/10/2012, Anderkant die doringdraad
#Christianity#leefliefde
@crcchurch_ It's hard to convince people that a God they can't see loves them, when a church they can see doesn't seem to like them. - JOHN ALAN TURNER
@crcchurch_ Met soveel kerke in Suid-Afrika (en ek praat van vóór covid) - hoekom is daar soveel haat? As die kerk nie dít kon oplos nie lê die oplossing vir misdaad nie by die kerk nie. Dalk is dit tyd dat die kerk terug gaan straat toe.
PS. Ek is vir oop kerke.