@ekisjou_boskind Whahaha lekker ons nou vir die comments, dis hoekom dit so lekker is as 'n getroude couple soos ons dinge saam doen, no bullshit en stories, ek sweer even ons followers is most probably die meeste getroude man's en vrouens weet van niks, is dan soos in baie gevalle 'n goeie vrou