Die deurlose ingang na jou hart was altyd ontoeganklik
Met 'n onsigbare slot was dit verborge gehou
Gevul met die verlede se spoke
Waarvan selfs hul siele gevlug het
Petr (kopiereg)
South Africa 2026
It’s not enough to sing “K*ll the Boer” they must add this for illustrations purposes.
Believe them when they show you who they are. The world should listen to @POTUS I am certain he didn’t call it a “White Genocide” for nothing.
@Our_DA Ag, die een se beloftes is net so sleg soos die ander een s'n. Almal wil baas wees en die agteruitgang is aan die orde van die dag. Bewys my verkeerd..!
Goeie nuus om 07:00
Wil jy graag sien hoe die Akademia-kampus gaan lyk? Kyk hierna en wees vir seker dat jy hoendervleis gaan kry. ʼn Gemeenskap wat besig is om te ontbind bou nie só ʼn projek nie. ʼn Gemeenskap wat hier is om te bly, bou só ʼn plek vir die volgende geslag. Dankie aan elke Solidariteit-lid wat help bou.