Voorwerp van die week:
'n Sjokolade houer gemaak uit Tin wat vervaardig is deur Hudson Scott en Seuns in Carlisle in 1900. Hierdie sjokolade houers is deur Koningin Victoria betaal wat versprei is aan Britse Soldate… https://t.co/XNthRdXBOV
Met al die geweld teen Vroue en Kinders het van ons plaaslike digters die pen opgeneem in verset teen hierdie verskriklike misdaad.
Troebel Smart deur Edwaan Prins https://t.co/DWhOmWp7MB
Met al die geweld teen Vroue en Kinders het van ons plaaslike digters die pen opgeneem in verset teen hierdie verskriklike misdaad.
Lafaard deur Neville Pedro https://t.co/MkVQNwD7Fz
Die Togryers Museum soek julle ervaringe tydens lockdown op skrif. Indien julle enige iets met ons wil deel hetsy geskrewe teks, gedig of 'n liedjie stuur dit asseblief na [email protected] of whatsup 076… https://t.co/KDCKk8BMWt
“Museums have a critical role to play in building a society that is diverse, inclusive, tolerant and respectful and the MA will continue to support them to do that." #BlackLivesMatterUK
Sector bodies call for stand against racial injustice
https://t.co/r0N5ZIkpAi
'n Groot verskeidenheid gesegdes het hul oorsprong tewyte aan die Ossewa. Die museum gaan in die volgende week daagliks 'n idoom plaas wat uitgele moet word. Vat 'n kans en skryf die antwoord neer as jy dink jy ken… https://t.co/6T1h0acdPP
Join our Facebook Group Ceres'ly Positive
POSTS TO UPLIFT, ENCOURAGE, AND PROMOTE POSITIVITY IN CERES AND SURROUNDING AREAS
#cereslypossitive @ Ceres, Western Cape https://t.co/zzG8kVvsK5