@ElChapeau9 Goeie dag El, dankie dat jy vir ons gekontak het. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Stuur asseblief vir ons 'n privaaat boodskap en voorsien ons van jou volle kontak nommer en ons sal reel dat u nommer van alle bemarkings lyste verwyder word. ^CL
@cmptrwizard Hi Fred, ons vra omverskoning dat jy nie deurgekom het na ons oproepsentrum nie. Indien jy verkies, stuur asseblief vir ons 'n direkte boodskap met jou kontakbesonderhede en/of polis nommer sodat ons u spoedig kan terugskakel. ^NH
@DodgyIdealist Hallo, ons is jammer om te hoor van jou diens ervaring en will graag reel dat die regte span met jou in kontak kom. Kan u vir ons asseblief duidelikheid gee oor die hulp wat benodig word? ^NH
@saartjiekk Alhoewel die CPI tans onder 4% is, sal ander elemente die berekening beïnvloed. As jy dit verder wil bespreek, verskaf asseblief jou besonderhede en ons kan reël dat ons span jou bel. ^AM
@saartjiekk Ons verstaan jou kommer, en ons waardeer dit dat jy dit met ons deel. Die premie aanpassings is sistematies gegenereer en is gebaseer op verskeie faktore, insluitend risiko-ondersoek en markdata. ^AM
@saartjiekk Ons sal graag 'n nader kyk neem na u spesifieke beleid en kyk of daar iets is wat ons kan doen om te help. Stuur asseblief 'n private boodskap met u besonderhede sodat ons span u kan help. ^AM
@JohanC75 Hallo, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het en ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word. Stuur 'n boodskap aan ons asseblief jou ID/polisnommer en ons sal reël dat 'n agent jou môre gedurende werksure kontak. ^BG