Ons het te veel lawaai, so nou gaan ons maar braai … daar is wel iets anders om die draai!
•
Ons het lekker gewei, maar nou is dit verby … ons sien jou gou weer met ‘n nuwe idee!
•
#weiveld @ Weiveld https://t.co/2sd2NUANxu
DAMES! (en here) moet nie Weiveld se kaatjie van die baan GIN & MIX special mis wei nie. Maak seker jy weet wat jy kan kry wanneer jy by Weiveld se kroeg stop om die keel ‘n bietjie nat te maak.
☎️ 071 471 6698
📧 [email protected]#WeiveldWeiWeer#HierWeiOns#KomOnsWei
Kan jy die klingel van die ys hoor? Kom kuier by Weiveld en bestel ons kuier leier BRANNAS special!
Bederf jouself en jou beursie met die lekker afslag op Weiveld se Olof Bergh brandewyn promosie. Jy verdien dit!
☎️ 071 471 6698
📧 [email protected]#WeiveldWeiWeer
By Weiveld sal jy altyd jou mense kry! Ons is trots Afrikaans sodat jy ook trots Afrikaans kan wees. Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.
☎️ 071 471 6698
📧 [email protected]
#WeiveldWeiWeer#HierWeiOns#KomOnsWei#WeiTyd
Weiveld luister na ons mense wanneer hulle vra vir Afrikaans! Kom geniet elke naweek by Weiveld en luister na die stemme van ons nasie op ons verhoog.
Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.
☎️ 071 471 6698
📧 [email protected]
Ons sê dankie aan ons Instagram volgers! 🥳 Ons het 10k volgelinge en voel trots! 😁
Help ons nuwe TikTik profiel te groei! Volg ons TikTok 👉 @weiveldthevenue
Sien julle hierdie naweek op die Weiveld dansvloer!
#WeiveldWeiWeer#KomOnsWei#Weiveld#10k#IGfollowers#tiktok