Sa’tragaande op die stoep. Vriende, wyn, liedjies oor die liefde, praatjies oor die seer, kyk na braaivleisvure en droom oor middernagure. Ek is so lief vir Sa’tragaande op die stoep. https://t.co/cYnDytsKza
Wanneer jy @PUKfm936#RooiwynSondag luister, en net soos jy die onderkant van jou wynbottel kom, loer jou buurman oor die muur en vra of jy bietjie harder kan sit. So breek musiek die mure af