Is julle reg vir HALLO MY HART se musiekvideo???
Vanaand 12h launch die video en song op alle streaming platforms.
Ek deel solank hierdie met julle. ๐คญ๐ซฃ๐ฅณ
@leandiedurandt het gebid vir liefde en daarom sal sy dit vier! Of dit nou die maand van liefde is of nie ๐ค๐ฅ
@rooirose se Februarie-uitgawe is hier! โก๏ธ
Foto's: @WillemBotha
Hare & grimering: @willembeauty
Klere: @gertjohancoetzee
Artikel: @tanyadeventebijker
Terug in warm SA en sommer reguit na my gunsteling plek - die bosveld!
Hulle sรช - Thereโs no place like home - en dis darem wraggies so. Ons kuier hierdie week by die mooiste @nkomazi_gamereserve vir ons jaarlikse CO Productions spanbou.
10 MEI - Ek kan letterlik nie wag om my nuwe musiek met julle te deel nie.
Hierdie week sal ek die liedjie se naam bekend maak. Of kan julle raai na my laaste video wat sy naam is??? ๐คญ๐คญ๐คญ
Ek sal nie omgee om Nkomazi Private Game Reserve toe te trek, n game ranger te word en heeldag toeriste te vermaak nie!
Hierdie plek is unbelievable! Ek's verlief op die natuur en buite lewe.
@CO_Productions bosberaad loop MOOI!
Ek kan nie meer my opgewondenheid beheer nie!
Die jaar gaan ons GROOT. Vir ons nuutste Willem Botha Beauty campaign gaan ons vir n week shoot in MAURITIUS by #longbeachmauritius!!
Ons sien so uit om die journey saam met #worldleisureholidays te doen.
#your_sunlife#comealive
Ek't my mooi moois aan vir middagete in Mallorca. ๐ซฃ
Nog feite vir Spanje:
- SPF 50 gaan jou nie beskerm teen diรฉ son nie.
- Die lekkerste Paella gaan jou n linker nier kos
- Om n foto te neem met geen toeriste in die agtergrond vat ยฑ15min
- My ma gaan sรช ek moes my hemp stryk
Dora the Explorer in Formentera!
Ekt vandag n bootrit gevat vanaf Ibiza na n klein eiland, Formentera. 'n Fiets gehuur en die eiland plat gery! Die water is mal mooi!
Die bier is yskoud maar kos jou so R120. So jy drink stadig en waardeer elke slukkie! ๐ป ๐ป ๐ป
Chasing sunsets in Ibiza!
.
.
Ps: Die yacht agter my, Lady Lara kos maar net 180 milloen DOLLAR! Het iemand vir my n geldjie om te leen? ๐ฎโ๐จ๐ฎโ๐จ๐ฎโ๐จ
#spain#ibiza#europe#summer
Fill your life with experiences, not things. And have stories to tell,not stuff to show!
Barcelona, Spanje, is warrrrrm. 37ยฐC en die son gaan sak eers teen 21h30. Die strate en strande is BESIG! Maar alles so prentjie mooi.
Die kos is vrek duur maar die bier yskoud! #Barcelona
Teater is terug!!! ๐บ
Flippet dit was nou lekker. Gisteraand was die openings aand van The Buddy Holly Musical. Top klas vermaak!
Dankie Pieter Toerien Productions en Monte Casino vir die uitnodiging.
Maak seker julle gaan kyk diรฉ musical by Monte Casino terwyl dit nog wys!