Ek het begin om Afrikaanse Woordeboeke te skep wat vryeliks beskibaar is.
Voorlopig in PDF formaat.
Hier is die skakel (link): https://t.co/r6DqCFdOFe
Ek sal dit waardeer as iemand die skakel (link) op Faceboek gooi
Probeer die PuzzleFoundry Daaglikse raaisels:
Xgram in 5 of 7 woord-lengtes: https://t.co/S71tz46lgZ
Wordle in 4,5 or 6 woordlengte: https://t.co/Jnn6Q9unIP
#raaisel#woordraaisel#wordle#xgram
Ek het 'n konseptuele Afrikaanse stemmer geskep vir gebruik in rekenaar #linguistiek en kunsmatige intelligensie toepassings.
Mens kan die konsep Afrikaanse #stemmer hier uitprobeer:
https://t.co/NxrU3KmUnL
#NLP#NLTK#Afrikaans
Radio Kalahari Orkes
Hulle musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem
waar: Blohmhuis Teater, Strand
datum: 21 Des (18h00)
https://t.co/2LQEGpJsTF
@QuicketSA@woordespel@WilnaIce@nataliecd_za
@kanyewest Jesus taught love, kindness and forgiveness.
I used to think that turning the other cheek was weak & foolish, but I was the fool for not appreciating its profound wisdom.
#WoordVanDieDag voortplant: voortbring, aanteel, vermeerder, reproduseer, teel, dratyd, kruisteel, ovuleer, eierlรช,
Om te vermeerder of te versprei
https://t.co/v5kDIGy8d7