Dankie KKNK en LefraProduksies vir ‘n wonderlike speelvlak met My Oom se Vrou se Plekkie die laaste week. Na ‘n lang nag se ry is ons amper by die huis en reg vir opwindende dinge wat gebeur in die volgende week. #BeginWeer#NuweVrystelling#CastAndCrew
Rehearsals with the Johannesburg Youth Orchestra for #SymphonicPops tomorrow (Sunday) afternoon at 4.30pm at the University Of Johannesburg Arts Theatre. Come and show your support for these amazing young musicians. Tickets only R80 available at the door before the concert.
Gister tot weer laat gewerk. Musiek vertel altyd ’n storie, of dit nou net lirieke, instrumente of al twee saam is. Ek diep dankbaar vir elke dag wat ons op my nuwe liedjies werk, saam met ‘n ongelooflike span musikante. #DisAmperTyd
Vadersdag is die tyd om uit te sien na lekker kuier en ‘n spesiale vertoning in die snoesige Atterbury teatre. Daar is n propvol program met werklik iets vir almal, kom kuier saam!