Geniet uitstelbetaling op jou grootmaat landbou-aankope en kry die insette wat jy nodig het – sonder onmiddellike druk op jou kontantvloei. Veevoer, Veemedisyne, Insette en meer
👉 Kry tot 5 maande se uitstelbetaling en boer met gemoedsrus.
Kontak jou naaste tak of praat vandag nog met jou AFGRI-verteenwoordiger.
#AFGRI
#Retail
#FinancialSolutions
We deliver premium equipment and 𝐰𝐨𝐫𝐥𝐝-𝐜𝐥𝐚𝐬𝐬 𝐬𝐨𝐥𝐮𝐭𝐢𝐨𝐧𝐬 across agriculture, construction, forestry, and golf & turf.
As the largest 𝐉𝐨𝐡𝐧 𝐃𝐞𝐞𝐫𝐞 dealer in the Southern Hemisphere, we continue to expand our footprint across Southern and East Africa.
AFGRI Equipment operates 𝟓𝟔 𝐛𝐫𝐚𝐧𝐜𝐡𝐞𝐬 across Africa and 19 in Western Australia. Backed by over 𝟐𝟑𝟎 𝐬𝐤𝐢𝐥𝐥𝐞𝐝 𝐭𝐞𝐜𝐡𝐧𝐢𝐜𝐢𝐚𝐧𝐬 and advanced digital tools, we ensure dependable support, strong parts availability, and maximum uptime.
Visit https://t.co/pia8i2biSo and ask us how to start saving.
#AFGRI
#Equipment
#JohnDeere
#Nampo2026
AFGRI Grain Management het reeds meer as 1 miljoen ton somergraan by ons silos en bunkers regoor Suid-Afrika ontvang.
Aan elke produsent wat deel is van hierdie suksesverhaal – dankie dat u AFGRI as u graanvennoot kies.
Ons sien uit daarna om nog vele vragte te ontvang terwyl die seisoen voortduur.
#AFGRI
#AFGRIGrainManagement
#Somergraan
#1MiljoenTon
#Landbou
ONTMOET JOU AFGRI GRAANBEMARKER.
Ons stel graag Renaldo Goosen bekend as jou AFGRI Graanbemarker vir die Jan Kempdorp-, Strydpoort- en Wolmaransstad-gebiede.
Renaldo is gereed om produsente by te staan met kundige graanbemarkingsoplossings en persoonlike diens wat waarde toevoeg tot jou boerdery.
Met AFGRI se ervaring, markinsigte en oplossingsgedrewe benadering aan jou sy, kan jy met vertroue beplan vir die seisoen wat voorlê.
Kontak Renaldo vandag om te gesels oor jou graanbemarkingsbehoeftes en hoe AFGRI jou kan ondersteun om die beste moontlike waarde uit jou oes te ontsluit.
#AFGRI
#AFGRIGrainManagement
#Graanbemarking
#JouVennootInLandbou
AFGRI has been a trusted partner to the agricultural sector, delivering products, services, and solutions across the entire agricultural value chain.
Our specialist expertise, industry knowledge, and customer-centric approach enable us to support, guide, and grow agricultural enterprises, creating sustainable value for our customers, stakeholders, and the communities we serve.
Visit https://t.co/pia8i2biSo today!
#AFGRI
Chris Burger van Marula Game by Steenbokpan in Limpopo is in 2025 aangewys as Wildbedryf SA se Wildboer én Wildteler van die Jaar.
Met ’n duidelike visie en jare se doelgerigte harde werk het hy een van Suid-Afrika se grootste en mees indrukwekkende buffelkuddes opgebou.
Kom vat die pad saam met AFGRI en Landbouweekliks.
#AFGRI
#Landbouweekliks
#StoriesWatSaakMaak
Die Vodacom Bulls pak hierdie Saterdag vir Munster op Loftus — en die spanning bou behoorlik op!
Dink jy die Vodacom Bulls gaan dit maak?
👇 Los jou tellingvoorspelling in die kommentaar en wys ons wie ken rugby die beste!
___________________________________
The Vodacom Bulls take on Munster at Loftus this Saturday — and the tension is building!
👇 Leave your score prediction in the comments and show us who knows rugby best!
#AFGRI
#VodacomBulls
#VURC
#MatchDay
#Loftus
#RugbySA
As bees- en grasboer het Willie Storm oor die afgelope dekades ’n merkwaardige ommeswaai op die plaas Elliesrust bewerkstellig deur doelgerigte ontbossing en noukeurige weidingsbestuur toe te pas.
#AFGRI#Landbouweekliks#StoriesWatSaakMaak
With a capacity to produce more than 800 000 tons of feed annually, we are one of South Africa’s leading animal feed manufacturers.
Our six feed mills are strategically located, striving to deliver anywhere in South Africa. We also offer a team of 30 animal nutritionists who can provide technical expertise to farmers.
Join AFGRI Animal Feeds at NAMPO from 12 to 15 May and connect with our team to see how we can support your farming operation.
#AFGRI
#AFGRIAnimalFeeds
#Nampo2026
#FarmWithConfidence
From the fields to the silos, workshops to retail floors — every role plays a part in feeding our nation and sustaining our future.
At AFGRI, we are proud to stand alongside the people whose hard work, dedication, and resilience drive our industry every day.
MORE THAN EVER, we honour your contribution and commitment.
Thank you for the work you do to keep South Africa growing.
#AFGRI
#MoreThanEver
#WorkersDay
MEER AS OOIT erken ons die belangrike rol wat julle speel om ons nasie te voed en ons ekonomie te laat groei.
Julle verbintenis tot die land en toekomstige geslagte is wat landbou sterk en volhoubaar hou.
MEER AS OOIT - bly ons daartoe verbind om saam met julle hierdie pad te stap — deur ondersteuning, oplossings en vennootskappe te bied wat julle vorentoe help beweeg.
Foto: Mardonet Coetzee
#Vryheidsdag
#AFGRI
#GroeiSaam
#MeerAsOoit
Volhoubaarheid is nie net ’n gonswoord nie – dit is die toekoms van suksesvolle boerdery.
In die volgende episode van Landbouweekliks gesels ons met Gerhard van der Burgh, ekonoom by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery en wat dit vir Suid-Afrikaanse produsente beteken.
Met eerstehandse ervaring van die familieplaas Kannebos naby Winburg in die Vrystaat, deel hy praktiese insigte wat elke boer kan toepas.
By AFGRI verstaan ons die uitdagings én geleenthede in moderne boerdery – en ons staan saam met jou op die pad na volhoubare groei.
#AFGRI
#Landbouweekliks
#VolhoubareLandbou
AFGRI Direct puts all your bulk farming needs at your fingertips.
From fuels to fertilisers, order with ease and save both time and money.
Start shopping now!
Visit https://t.co/bYkUipsZY8
Raai die kunstenaar?
Ons maak dinge bietjie interessant vir Val Boeredag 2026…
Hierdie kunstenaar se foto is dalk geblur – maar sy storie sê alles 🔍
🎤 Wenner van Die Kontrak seisoen 3
🎤 Bekend vir sy rasperstem, plakkies en natuurlike sjarme
🎤 Oud-Affie wat vinnig een van die grootste name by Afrikaans is Groot geword het
🎤 Sy debuutalbum Helemal het binne een dag #1 op Apple Music bereik
🎤 Treffers soos “Kom en lê my neer,” “Gee die hond wind,” en “By Jou”
Wie dink jy is hierdie kunstenaar?
En moenie vergeet nie – jy kan hom sien by VAL Boeredag op 1 Julie 2026 - in samewerking met AFGRI!
#AFGRI
#VALBoeredag
Ons kuier hierdie week op Landbouweekliks by Gerhard van der Burgh – ekonoom by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid én deel van die familieboerdery Kannebos naby Winburg in die Vrystaat.
Ons gesels oor die volhoubaarheid van beesboerdery, die uitdagings wat produsente in die gesig staar, en waar die geleenthede lê vir die toekoms.
Moenie hierdie insiggewende episode misloop nie.
#AFGRI
#Landbouweekliks
#StoriesWatSaakMaak
AFGRI Logistics help om jou oes vinnig en doeltreffend in beweging te kry.
Deur ons slim transaksieplatform verbind ons boere met betroubare grootmaatvervoerdiensverskaffers, sodat jou graan betyds by sy bestemming uitkom.
Hierdie oesseisoen stroomlyn ons logistiek op skaal en koördineer koste-effektiewe vervoeroplossings vir produkte en insette regoor Suid-Afrika.
AFGRI Logistics – sodat jou oes aanhou beweeg.
En die wenner is…
Baie geluk aan Nadia Aucamp – jy is die gelukkige wenner van die AFGRI en Afrikaans is Groot kompetisie!
AFGRI het onlangs hierdie opwindende kompetisie aangebied tydens die kaartjieverkope van vanjaar se vertonings – dankie aan elkeen wat deelgeneem het en saam met ons die liefde vir Afrikaans gevier het 🇿🇦.
#AFGRI
#Afrikaans
#AfrikaansIsGroot
Power your business with smarter energy solutions.
AFGRI has teamed up with Turner Morris to bring you innovative solar solutions designed to keep your operations running efficiently — while reducing energy costs.
Even better? These solutions can be financed through AFGRI, making it easier than ever to invest in a more sustainable future without the upfront burden.
Reliable power | Cost-saving efficiency | Sustainable energy
For more information, contact your nearest AFGRI Retail branch today and take the next step towards energy independence.
#AFGRI
#Retail
#SolarSolutions
#SustainableFarming
#EnergyEfficiency
By AFGRI gaan dit nie net oor tonne nie — dit gaan oor vertroue en graanoplossings van die plaas tot by die mark.
Ons wil opreg dankie sê aan elke produsent wat jaar na jaar AFGRI as hul graanvennoot kies.
Julle vertroue en volgehoue ondersteuning maak dit vir ons moontlik om saam te groei.
Terwyl ons terugkyk op ’n rekord-leweringseisoen, waarin ons die grootste volume graan nóg in ’n finansiële jaar ontvang het, sien ons met opgewondenheid uit na die oesseisoen.
Ons bly daartoe verbind om by julle te staan — elke stap van die pad.
Dankie dat julle AFGRI kies.
#AFGRI
#GrainManagement
Wanneer die land roep — is jy daar.
Deur lang nagte, vroeë oggende, droogtes, storms en elke oorwinning tussenin.
En omdat jy altyd opdaag vir Suid-Afrika, sal ons altyd daar wees vir jou.
Elke seisoen. Elke uitdaging. Elke behoefte.
#AFGRI