. @grootplaas het onlangs 'n terugblik gedoen oor #ALFA2018 en gesels met ‘n paar belanghebbendes oor hulle indrukke van die geleentheid. Volg die skakel om na die insetsels te kyk: https://t.co/VQG3xORAKj
#Veeplaas het onlangs besoek afgelê by die #ZoetisIntensieweSkaapboer van die jaar, Danie Bruwer en sy seun Danie jnr. Die Bruwers het by #ALFA2018 dié toekenning ontvang. Lees oor hulle boerdery in die Desember-uitgawe van @Veeplaas1 .
Die #Javlin#ALFA-studenteprogram is ’n integrale deel van @ALFAExpo en is jaarliks ’n prioriteit van dié veehandelskou.
Lees meer: https://t.co/a15gwqEUxP
#ALFA2018 offered a lot to see and a lot to do. One of the new introductions to ALFA was the #FEAD sessions, a series of talks aimed at discussing development in the agricultural sector. Read: https://t.co/CwFOriQ31k
#ALFA2018 was 'n fees! Volg die skakel vir fotohoogtepunte en nuus: https://t.co/kSydW0HNNN
Sien julle weer vir #ALFA2019 van 17 tot 19 September by die @AfriDome in Parys.
Die aankondiging van die #HinterlandInterras-wenners was weereens 'n groot hoogtepunt by #ALFA2018. Baie geluk aan die wenners! Volg die skakel vir die volledige inligting: https://t.co/LhgKzAd3Jw
@Hinterland_SA @ALFAExpo
Die #HinterlandInterras se groot wenners is aangekondig by #ALFA2018
Die vleisbeesinterrasbul is ACE v Santa-Rey Santa Gertrudis-stoet v Reymund de Villiers van Sannieshof.
Die vleisbeesinterraskoei is Dipsy van Pieter Oelofse se Taaiboschspruit Simmentaler-stoet van Lichtenburg
The @ToyotaSA#youngauctioneers champs have been announced at #ALFA2018
The junior winner is Fiso Hadebe of Weston Agricultural College.
The young winner is Barco van Niekerk of @gwkgroup