Om katoen met die hand te oes, sit nie in enige man se broek nie! @ivorprice probeer sy bes in dié week se episode van @landbouweekliks. Kyk saam vanaand om 19:30 op @viatv.
Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2.
#nMoetVirElkeBoer: Die GWK Kostegids is binnekort hier! 'n Handleiding vir verpersoonlikde beplanning van jou boerdery: bevat koste-begrotings, vooruitskattings en sensitiwiteitsanalises oor gewasse, vee, droëland en meganisasie.@MediaBoerSA@landbou@vslandbou @AgriSAOfficial
Eddie Prinsloo het vroeër vanjaar die nuus gehaal met 'n opspraakwekkende transaksie waar hy van sy grond aan werkers gegee het. Leer dié boer ken in vandeesweek se @Landbouweekliks: https://t.co/kIUTRtsjFa
Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2
Boere soek dikwels die probleem van ’n swak mielieoes op die verkeerde plek. ’n Lae opbrengs kan dikwels na té vlak plant teruggespeur word. ’n Deurwinterde landboukundige gee raad. Lees meer in @gwkgroup se innovering-artikel: https://t.co/v6L5YE2zkt
Onthou om dié week @landbouweekliks te kyk! Die nuutste episode word more om 19:30 op @viatv uitgesaai. Kyk hier wat jy in dié episode kan verwag: https://t.co/sjW8SKEnBJ
Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2.
As jy dalk die uitsending oor ons Direksievoorsitter, Frank Lawrence, gemis het, kan jy die heruitsendings kyk:
• Woensdae om 01:30 en 07:30
• Donderdae om 13:30
• Saterdae om 07:30
• Sondae om 17:30
• Maandae om 05:30
#TrotsGWK@viatv@landbou@landbouweekliks https://t.co/SKNLusVo7C
Ontmoet Frank Lawrence op @Landbouweekliks die week. Hy het in ’n tyd begin boer toe die natuur getem moes word.Vandag geld die teenoorgestelde.Kyk dié episode môre om 19:30 op @viatv!Geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @Monsan @MonsantoCo / @dekalb_sa
https://t.co/ftIO29l9I2
Skaaptel lyk makliker as wat dit eintlik is! Kyk in die nuutste episode van @landbouweekliks hoe Ivor probeer.
Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
@johannes_vdm Hi @johannes_vdm - ongelukkig nie te koop nie, ons aandeleskema is ontwikkel vir boere wat besigheid met ons doen. DM ons gerus met jou kontakbesonderhede vir meer inligting!
Ivor se uitdaging in vandeesweek se episode van @landbouweekliks behels 'n rit in 'n 60 ton-vragmotor! Kyk vanaand om 19:30 op @viatv of hy dié monster se 12 ratte kan baasraak!
Landbouweekliks word met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
Rina en Norman boer op 6,6 ha grond en wys dat 'n mens nie op groot skaal hoef te boer om suksesvol te wees nie: https://t.co/D7pqCn22BL
Kyk @landbouweekliks more om 19:30 op @viatv. Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
’n Melkery kán nog geld maak, ondanks hoë voerkoste en betreklik lae melkpryse, bewys hierdie Noord-Kaapse melkery wat reeds 46 jaar lank bestaan. Lees meer in ons innovering-artikel, geborg deur @gwkgroup. https://t.co/QyCfCOMHzg
Hierdie week word Landbouweekliks-episodes geskiet by van die land se beste boere: GWK-boere. Ons trots daarop om landbou te bly innoveer! @landbouweekliks@landbou@viatv
Die oorlewing van plae en siektes word dalk verkeerdelik toegeskryf aan die mislukking van landbouchemikalieë. Klimaatsverandering moet ook oorweeg word as sondaar in gevalle waar erge plaagepidemies ontstaan. Lees meer in @gwkgroup se innoveringartikel: https://t.co/G1luOawFb9