Hallo Vriende 😉
Kom kuier en geniet die aand saam met my die 2de Maart'18 vanaf 19h00 by Ebenezer's in Pomona, Kempton Park...
Hoop ek sien almal van julle daar... 🎶🎤🎶
Liefies ❤️
Bianca Goosen
KYK BIETJIE HIERNA !! #@TheBeach en #Weiveld is beide rystoel vriendelik. Ons wil graag vir ons rystoel vriende n spesiale aand aanbied. Op 25 Januarie vind hierdie geleentheid by @ The Beach plaas. Mathys Roets sal optree en ons stel ook op die aand die REVA 4x4 rystoel bekend.
@Jay_du_Plessis se splinternuwe album het reeds goue status bereik. Bespreek hom nou vir ’n optrede by jou fees, funksie, skou of konsert in 2018. Skakel ons vandag by 012 751 3601 vir meer info.