Reelings is sopas klaar getref met die SAPD in Senekal.
Van 9 uur more (Dinsdag) af word die strate in Senekal toegemaak. Dit is nou 'n 100% wettige optog.
Ons verwag duisende mense!
DEEL asseblief oral!
Bewusmaking is goed. Maar die staat kan nie plaasmoorde bekamp nie. Ons moet eerder protesteer vir die verslapping van wetgewing vir gebruik van wapens op ons eiendom. As jy muurspring vanaand moet jou hol borrels blaas soos 'n guppie.
Agreed. It needs to stop! It needs serious intervention. These murders are extremely brutal and often woman and children are raped, tortured, burned, slaughtered like animals while the men have to watch before they are all killed violently. No one can justify this. #FarmMurders
Sorry to offend many people...I certainly am not a racist but I am a firm believer in all people matter so all lives matter...no matter our past...focus on today and the future....if you don’t stand for something you will always fall for everything...have a fantastic evening !!
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video) https://t.co/zH9gXVsTMB via @YouTube - Want ons herkoms en toekoms is net so belangrik soos enige ander nasie sin!
#DieGrootOntbyt het vandag hulle 4e verjaarsdag gevier en @Dirkvdw het bietjie #STOOM as geskenk gebring en saam gevier. Baie geluk aan die hele span, altyd lekker om met julle te werk 🎉
Ons is baie trots op jou @Dirkvdw . Jou storie maak ñ verskil en ons staan agter jou. Lees gerus meer daaroor in die nuwe @huisgenoot - dankie Cyril dat jy alles so mooi vasgevang en met liefde hanteer het. 🙌
Hier is @Dirkvdw se nuwe musiekvideo vir sy enkelsnit, Lusmakertjie. Dié musiekvideo is op die stel van die gewilde @kykNETtv-sepie @GMR_kykNet verfilm. Loer bietjie hier onder - hou jy ook daarvan?
https://t.co/8Xxa6ESKMw
Dit is warm en stomend saam met @Dirkvdw op @JOOXMusiek! Sy nuwe enkelsnit, Stoom, is hierdie week nommer een op die Afrikaans Top 40. Klik hier en skop jou naweek op 'n hoë noot af 👉 https://t.co/FxSxG3Djlp.