https://t.co/dhshgWCZIX
20/05/2025
▪️Trump hulle weet presies wat aangaan in S.A...so dit gaan nie help hulle probeer om n' rat voor oom Trump-hulle se oë te draai nie..😉🫣🙈😂
🌸B.V.J🌸
Dankbaarheid is een van die soetste kortpaaie om vrede en geluk van binne te vind. Maak nie saak wat buite ons aangaan nie, daar is altyd iets om voor dankbaar te wees.
❣️Beatrix❣️
Moet nie laat enigeen n' spasie in jou gedagtes huur tensy hul n' goeie huurder is nie.😉
****
Don't let anyone rent a space in your head unless they are a good tennant.😉
❣️Beatrix❣️
Every positive thought is a silent Prayer that will change your life.
****
Elke positiewe gedagte is n' stille Gebed wat jou lewe sal verander.
❣️Beatrix❣️
My wish for you is simple... Have the best life imagineable, live like you will never grow old. Laugh, giggle, cry if you must. Play as hard as you work. Make time for people and things you adore.
****
❣️Beatrix❣️
My wens vir jou is eenvoudig...Hê die beste lewe denkbaar, lewe asof jy nooit gaan oud word nie. Lag, giggel, huil as jy moet. Speel net so hard soos wat jy werk. Maak tyd vir mense en dinge wat jy koester.
****
❣️Beatrix❣️