Hou jy van #Sokkie? Jy kan die kans staan om 'n aand van goeie musiek en sokkie te wen vir jou en jou vriende
Al wat jy moet doen is stuur 'n epos aan [email protected] met die subject: "Ek wil sokkie" en kom geniet 'n lekker aand saam top-kunstenaars op 8 Augustus 2018
***GROOT NUUS!!!!!***
My eerste enkelsnit in 4 Jaar, dit word eksklusief die eerste keer gespeel op @jacarandafm@JacaBreakfast
Martin gaan Ook ‘n vinnige onderhoud met my doen - ek gesels oor die enkelsnit en my opkomende album. Skakel in tussen 8-9!
#BreekMyHart@AfrIsGroot
Ons 1ste workshop het so vinnig uitverkoop en daarom het ons besluit om 'n 2de een by dieselfde venue aan te bied. Julle moet vinnig spring om plek te bespreek. Stuur epos vir [email protected] om jou plek vas te maak! RT Asb! Dankie julle! 💋💄❤️
Ek kom Kaap toe!
26/07 | Brackenfell Jamrock Theatre
27/07 | Paarl Simonsvlei Winery
28/07 | Stellenbosch Drostdy Teater
29/07 | Gouda Gouda Hotel
01/08 | Montagu NG Kerk Montagu
02/08 | Swellendam The Teatro at Ten
03/08 | Mosselbaai Bravo Lounge