Ons het so lekker paar dae gehad by @nkomazi_gamereserve vir ons @co_productions BOSBERAAD!
Dankie dat julle ons so bederf het en dat ons net bietjie kon wegbreek en die natuur, ons mooi land en mekaar se lag en geselskap kon geniet!
Geniet julle dag!
Maak seker jy bespreek @franjadp vir jou funksie – sy bring die treffers en laat die viete behoorlik jeuk in Afrikaans.
Bespreek deur die link: https://t.co/obv2iCRJqn
#COproductions
“When the weather is hot, keep a cool mind. When the weather is cold, keep a warm heart.” 😝🤗
Mag julle ‘n geseënde week hê! As julle my soek… Ek is dalk iewers in ‘n swembad besig om af te koel!😉 https://t.co/l6KUkiYwsp
Baie dankie vir almal se verjaarsdag boodskappe die 2de! Ons waardeer dit so baie!🤗🙏🏻
Ons het ‘n baie lekker dag gehad saam met ons hartsmense! 🥰😊
#birthday#twins#lekkerbydiesee#family https://t.co/zu4Q75hoUd
Met bekende treffers soos ‘Gee Vir My ‘n Boerseun‘ en ‘Bring Dit’ kom kuier @franjadp by jou die maand!
Kaartjies nou beskikbaar!
#COProductions#FranjaDuPlessis
“Yesterday is history, tomorrow is a mystery.”
As jy kan… Sal jy eerder wil teruggaan in tyd of vorentoe gaan in die toekoms in? 🤔☺️ https://t.co/jeVSccWrDM
Ek like jou!
Sopas by die huis gekom na n wille maar ongelooflike week. My hart is vol! Ek's dankbaar vir elke liewe mens wat op die journey.
Dankie vir al julle ondersteuning by my shows, shoots, Masterclasses en hier op social media.
Hoe lekker is die foto saam my favorites
“Wednesday.
It’s almost, sorta, kind of, close to, just, about, nearly the weekend…” 😅
Geniet julle klein Saterdag! 👏🏻💃🏻 Ek gaan vir seker!
#kleinsaterdag#braai#lagtotjyhuil#bringdit#lekker https://t.co/4qmFlwQqcl