Ek is baie opgewonde om die lusmakertjie van my, @steve_hofmeyr , @bobbyvanjaarsveld , @bokvanblerkreal en @ruhanfull se nuwe liedjie, Die Land, met jou te deel. Die Land gaan ook by vanjaar se Afrikaans is Groot-konserte gesing word, so maak seker jy mis dit nie. @Jukebox_kykNET