Die Hoërskool Rustenburg is vandag 100 jaar oud! 100 Jaar van puik Afrikaanse onderrig, mooi tradisies en westerse waardes! Nosce te ipsum - “ken jouself” is hierdie trotse skool se leuse…ek het dié leuse nog altyd ter harte geneem en saam met my gedra. Geluk Rusties!
@toksvdl Die reen is absoluut wonderlik, maar ek sukkel nogal met die een, God laat dit nie reen nie...het iemand gebid/gevra vir die droogte? Hoe lank moet mens dan soebat/vra/bid voor hy dit laat reen? En moet mens dan dankie sê?