@allrugbycodes Jy vat n vet kans. RL was geskep vir die ausie tronk sodat die bandiete ook iets soos rugby kon speel wat hulle van gehou het. Verskeie reels was verander sodat die bandiete kan speel, maar nie kans kon kry om planne te maak om te ontsnap tydens n game nie.