Ons almal weet jou mond water nog nadat jy Rook en Drink se nuutste episode gekyk het!
Dis tyd om jou tjoppies te laat lewe met Krygersrus Geurmiddel.
Kry joune vandag, aanlyn of by die Buffelsfontein Beesboerdery.
πhttps://t.co/owLYao5JOM
#Buffelsfontein#Buffelstoor
Ons weet almal wil 'n stukkie Buffelsfontein in hulle kroegversameling hΓͺ.
Nou kan jy joune wettig bekom!
Vergroot jou Buffelsfontein glasversameling op die Buffelstoor vandag!
πhttps://t.co/owLYao5JOM
#Buffelsfontein#Buffelstoor#Brandewynglas
As jy vandag ronddwaal by Innibos...PASOP!
Daarβs βn ππ¨ππππ los, laaste gesien by stalletjie 158 en 159. Met al jou gunsteling Buffelsfontein-produkte op een plek, klink dit soos die plek waar jy wil wees.
2-4 Julie. Innibos. Ons sien jou daar!
#Innibos#Buffelsfontein
Dis tyd om die ππ¨ππππ uit die stad te haal en hom Innibos te sit!
Balsakke, Bekers, Baard-olie en al die res van jou Buffelsfontein-gunstelinge. Van 2-4 Julie by stalletjie 158 en 159.
Maak seker ons sien jou daar!
#Innibos#Buffelsfontein
Op soek na iets spesiaal vir die doring in jou lewe? Buffelsfontein Stadstrappers is die ideale geskenk om te wys hoe lief jy hom het!
https://t.co/X6dhWQfRqj
.
.
.
#buffelsfontein#buffelsfonteinbrandewyn#buffelstoor
Elke tree vertel βn storie β en jou skoene dra dit saam met trots. Duursaam, gemaklik en gemaak vir enigiets van βn braai tot die langpad.
https://t.co/KX4AwiCATF
.
.
.
#buffelsfonteinbrandewyn#buffelstoor#buffelsfontein
βn Bles is nie noodwendig βn mooi ding nie. Dis minder mooi as dit soos βn blink rooi puisie tussen jou hare uittroon β en dis boonop gevaarlik. Gebruik hierdie Desember Buffelsfontein Bles-Gries om daai bles (en ook jou hele lyf) te beskerm teen die Afrikason. Hierdie is ook die perfekte geskenk om aan iemand te gee wat nie weet hy is bles nie.Β Klik hier om te koop: https://t.co/DIY9Mxpxvt