BELANGRIKE AANkONDING!!!!
Weens die nuwe regulasies, moet ons ongelukkig ons vertoning tot 30ste Oktober uitstel. Gaan net na jou naaste Computicket en hulle sal jou kaartjies omruil. Ons is so jammer oor die ongerief xx @RudiClaase@Angel_DeLange_@CarnivalCitySA@AfrikaansM
Soek jy n kersgeskenk vir iemand spesiaal ....maar die pryse in die winkels maak jou mal ?
Koop vir hom/haar n Country Koors kaartjie teen R120pp , die 27 FEBRUARIE 2021 ... n vertoning deur Rudi Claase en Angel De Lange
Kaartjies beskikbaar by Computicket
DIE PERFEKTE KERS GESKENK!!!
Liedjieskrywer album vrystelling!!!
10de April by Mardi Gras Teater vir R150.
Kaartjies is beperk weens Covid-19 regulasies. Moet nie wag vir jou kaartjie nie, beskikbaar by Computicket of, kliek net op die link:
https://t.co/unls2faskE
@RudiClaase@Angel_DeLange_@CountryKoors Wat 'n wêreldklas vertoning vanmiddag by die Blou Hond teater! Die beste wat ek nog bygewoon het! Wag in spanning vir die CD! Die wat nie daar was nie... Julle het beslis uitgemis!
Rudi Claase en Angel de Lange bring hulle voetstamp lekker “Country Koors” vertoning weer terug Barnyard Silverstar Casino toe .
Kliek onder op die skakel en koop kry vandag nog jou kaartjie:
https://t.co/DWGYP7tUGn
Rudi Claase en Angel de Lange bring hulle voetstamp lekker “Country Koors” vertoning weer terug Barnyard Silverstar Casino toe .
Kliek onder op die skakel en koop kry vandag nog jou kaartjie:
https://t.co/DZtJAAMwQB
UITEINDELIK!!!! Ons heel eerste vertoning na SES MAANDE. Kom kuier saam met Rudi Claase en Angel de Lange!
Kliek net onder op die link om vandag nog jou kaartjie te bespreek.
Datum : 27ste November
Tyd: 8 uur
Prys: R150
@RudiClaase@Angel_DeLange_@BosveldStereo@AfrikaansM
My English single "Cry For You" was released internationally under the stage name "Slade".
New release: Cry For You available now on all major music platforms https://t.co/fKI4iYnTEs via @DittoMusic
In lockdown, kan ons nie kuier nie, nie gekenke koop nie. Verras jou vriend, jou liefie, jou ouers, of vriende wat jy lanklaas gesien het. Volg die instruksies onder, en Rudi Claase sal vir jou ‘n persoonlike boodskap stuur en miskien ietsie spesiaal vir jou sing.@AfrikaansM