NEW ACCOUNT -Cosmo Sexiest Man 2016 , TV personalities, Award models , Nominations -NAMA's, Ghoema's & SA Top 20. Grab a copy of our "DZL in jou tenk" magazine!
@onewpc From South Africa, you are the worst contestant we have ever seen! You did not deserve to make it past merge, never did or completed any challenges!
Vanoggend om 11 uur kuier @DZL_Band saam met Eddie Dippenaar in die ateljee. Hulle kom gesels oor hulle optrede vir die eerste keer by ons Blikkiesfees Saterdag 11 Junie 2019. @AndriesHendrik1 @Sya49@WiaanFourie
Onthou om vanmiddag om 14:00 te luister dan kuier @DZL_Band saam met Theo Conradie in die ateljee. Hulle kom gesels oor hoe jy 'n reis kan wen Kenya toe. Moenie dit mis nie! @AndriesHendrik1
Donderdag 9 Mei om 14:00 kuier @DZL_Band saam met Theo Conradie in die ateljee. Hulle soek 'n wenner vir 'n ten volle betaalde reis na Kenia. Moenie Donderdag se onderhoud mis nie! @AndriesHendrik1 @Sya49