Not going to lie, I struggled, a lot, today… but did my 5km, even though was really slow today… shins were not happy and have a ridiculous headache that wont go away
Kyk as ek lag, dan klink dit soos n bad wat leegloop. My getroude seun sien my plasing van die Kombi. Hy vra my "wat sê moer gaan mamma met n man maak?" Mamma gaan weghol as hul net skeefkyk na mamma.
En daar kalf my wasmasjien.
Dus was ek die rescues se beddegoed en my eie, in die stort.
Nugter weet hoe hierdie vet-kort-gat dit so nat op wasgoed draad gaan kry. Iemand lus vir koffie 😂