Home
Language
English
Türkçe
Bahasa Indonesia
About
Privacy Policy
Terms of Service
Pricing
Sign In
Download All
Share
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
Joined May 2014
8
Following
428
Followers
293
Posts
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
almost 10 years ago
Hierdie laat nag emosies voel byna soos dronkverdriet
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
almost 10 years ago
In 'n lewe vol af brekers soek na die mense wat jou sal help om jou stukke op te tel en jou weer op te bou 💪
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
about 10 years ago
Vat jou tyd om gesond te word
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
about 10 years ago
Hier binne lê die geheime van jare se mense, snoesig in my beskerming, veilig agter die dig geslote bruin vensters van my siel...
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
about 10 years ago
Welkom terug na my tyd van stilte
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
En jy noem dit vriende...
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Kan boil ons nie maar net die geheime van die hart leer nie???
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Kyk in die spieël,vee af die swart mascara trane, haal asem en sê vir jouself: "Skat, jys gorgeous, flip hulle"
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Ek het gedink ons was die perfekte sprookie, tot my prins homself onttrek het...
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Al doen ek wat, ek's nooit goed genoeg vir jou perfekte fantasië nie
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Kan ek nie net verdwyn nie
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Soms wil ek net weg raak in die mense se geraas en die eindlose spasies tussen my en jou
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Vergewe iemand eerder as om 'n wrok teen hulle te hou... Want 'n wrok maak jou stadig maar seker bitter...
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Jy het my hoop gegee, false hoop...
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Dis 'n man se werk om 'n vrou te respekteer maar 'n vrou se werk om hom iets te gee om te respekteer
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Dis tye soos die wat ek my kerse wardeer
#loadshedding
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Lewe vir vandag. Moet nie oor môre worry nie, glo my, dis nie die moeite werd nie
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Soms dink ons, dat ons as mense, anders moet optree om in te pas... Ongelukkig steel dit jou unieke mens wees...
Ster in die Naghemel
@Ekismyself
over 11 years ago
Al was ek so lanklaas op Twitter, bly
@Dis_die_prinses
se tweets die beste
Last Seen Users on Sotwe
ป้านิตคนสวย
Seen from
Thailand
Murat Dilek
Seen from
Turkey
loonagooner
Seen from
United States
MD RlAN KHAN
yasmin
Seen from
United States
KobraZZers
Seen from
Turkey
Habesha buna☕️☕️☕️
Afghan Af
Seen from
United Kingdom
Model Hot Indonesia
Seen from
Indonesia
Ajay Chauhan
Seen from
Malaysia
Trends for you
1
Milo
Under 10K tweets
2
Warsh
Under 10K tweets
3
Yosuke
Under 10K tweets
4
#FursuitFriday
Under 10K tweets
5
PRIME Act
Under 10K tweets
6
Donald Ducks
Under 10K tweets
7
U.S. Space Academy
Under 10K tweets
8
#RaysUp
Under 10K tweets
9
#MansBestFriendAwards
Under 10K tweets
10
USDA
Under 10K tweets
Most Popular Users
1
Elon Musk
@elonmusk
241.5M followers
2
Barack Obama
@barackobama
119M followers
3
Cristiano Ronaldo
@cristiano
113.8M followers
4
Donald J. Trump
@realdonaldtrump
111.8M followers
5
Narendra Modi
@narendramodi
107.2M followers
6
Rihanna
@rihanna
98.6M followers
7
NASA
@nasa
92.4M followers
8
Justin Bieber
@justinbieber
91.7M followers
9
KATY PERRY
@katyperry
89.7M followers
10
Taylor Swift
@taylorswift13
83.6M followers
11
Lady Gaga
@ladygaga
75.1M followers
12
Virat Kohli
@imvkohli
72.8M followers
13
Kim Kardashian
@kimkardashian
70.7M followers
14
YouTube
@youtube
68.8M followers
15
Neymar Jr
@neymarjr
65.8M followers
16
Bill Gates
@billgates
64.9M followers
17
Selena Gomez
@selenagomez
62.7M followers
18
The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers
19
CNN
@cnn
61.8M followers
20
X
@x
60.7M followers
Olivia
Online
✨
⭐
💫