There is nothing more painful in life, than to love someone with your whole being, but to know that things will never work out between you and the one you love. Sometimes shit just happens...sometimes too often... 😪
Ek wonder of hierdie fokken "regering" dink hulle doen ons 'n guns, as hulle die krag 'n kwartier vroeër aansit, as wat hulle gepubliseer het? Cunts™ Die fok alleen weet...
@GretaThunberg Môre my skat. Hoop jy is liig aangetrek. Hierdie is die koudste Desember wat ek nog in #shitholecountry beleef het. So gaan staan jy maar voor die tandelose VVO met traantjies, in jou ogies, en beplleit Global Warming 😂😂😂😂17 grade op 20 Desember??? FFS...
@StopPlaasmoorde Hoekom het die fokker nie by hom self begin nie???? Ek het op 'n stadium uitgewerk, dat as hy vrek, kan hy vir elke mens op aarde 'n miljoen Dollar agterlaat. Daar is niks meer haatlik as 'n ryk #libshit met baie geld en invloed nie. Hulle voel 'n fok vir die res...