๐ธ๐ค๐ปHet jy al kaartjies vir die grootste partytjie in Pretoria? Bespreek vandag nog jou plek vir die #RepubliekVanZoidAfrika Arena konsert: ๐https://t.co/smnhY6AZ0X @Sekretaresse
We are proud to announce that our launch edition will be available for purchase from this week also at Checkers and Exclusive Books nationwide. We expect all stores to receive stock by no later than Friday 15 June... https://t.co/gRujgXcP7R
๐ Die magiese @MeerkatMaantuig is nรณรบ op DVD beskikbaar. Klik hier vir meer oor die fliek: https://t.co/JYWKc1MTSr
Onthou ook om jou kopie van @FAMEMagazine1 aan te skaf by jou naaste SPAR om ons artikel oor Anchen du Plessis te lees! @TAKEALOT@MUSICA_AFRICA@lootcoza
๐ฑ Baie dankie @filmfactorysa vir ons oulike #ThysEnTrix-pakkie. Dit word opreg waardeer. Maak seker jy sien die opwindende fliek in fliekteaters 22 Junie! #PoliceToMeetYou
Is jy gereed vir โn groter en beter @AfrisaamFees op 8 en 9 Junie by die Fabu-Leux Wedding & Function Venue op Springs? Luister hier na โn @SpotifySA-speellys, en kry jou kaartjies ๐๐ https://t.co/Th7LIZDEBp
@FAMEMagazine1