Kom deel in die paasgebeure by Mosaïek
Daar's 'n verskeidenheid van aktiwiteite vir die jongklomp, kosstalletjies, lewendige musiek vir lekker saam kuier en 'n musiekproduksie eietydse Händel se Messias eg Suid... https://t.co/wWuiGGYsc8
Week 5
Vyfde Sondag van Lent
Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend om 09:00 en heruitsending 17:00 vanmiddag.
Kom deel in die paasgebeure by Mosaïek
Daar's 'n verskeidenheid van aktiwiteite vir die jongklomp, kosstalletjies, lewendige musiek vir lekker saam kuier en 'n musiekproduksie eietydse Händel se Messias eg Suid... https://t.co/1WtJUilToG
Dis Paasfest by Mosaïek!!
Kom deel in die paasgebeure by Mosaïek
Daar's 'n verskeidenheid van aktiwiteite vir die jongklomp, kosstalletjies, lewendige musiek vir lekker saam kuier en 'n musiekproduksie eietydse... https://t.co/Us9v3QGPS5
Week 4
Vierde Sondag van Lent
Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend om 09:00 en heruitsending 17:00 vanmiddag.
Week 3
Derde Sondag van Lent
Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend en heruitsending vanmiddag.
Jy kan die volledige Lent-gids gratis aflaai op... https://t.co/QELk97Df7h
Week 2
Tweede Sondag van Lent
Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend en heruitsending vanmiddag.
Jy kan die volledige Lent-gids gratis aflaai op... https://t.co/W6pngEObrT
Week 1
Dag 5: Eerste Sondag van Lent - Stilte
Lees dag 5 van @Mosaieksa Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend en vanmiddag.
Jy kan die volledige Lent-gids gratis... https://t.co/vZcGzpvYt4
Lent begin môre, 6 Maart op AsWoensdag.
Laai gerus die gids gratis af om saam te volg vir die volgende 40 dae vanaf die mosiek webpage onder die Lent 2019 kykNET skakel op die landingsblad: https://t.co/ssmIKsv97c
Volg... https://t.co/TsevE4p2eV
Lent is om die draai! 6 Maart begin ons reis op AsWoensdag.
Laai gerus die gids gratis af om saam te volg vir die volgende 40 dae vanaf die mosiek website onder die kykNET skakel: https://t.co/ssmIKsv97c
Volg ook saam op Die... https://t.co/5XkBFmNBC7
Hierdie week (4-9Mar) elke oggend om 5:50 & 8:00 op kykNET (DSTV kanaal 144) op 'Die Boodskap':
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente.
REEKS: Ruswoorde vir Lent
PREDIKER: Barry van der Merwe &... https://t.co/YE0K9mw0lX
Jesus het hande en voete... ons is sy liggaam
Sondag, 3 Februarie begin ons met 'n nuwe preekreeks
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek neem sy liefde verder
https://t.co/B33HEM0Qua https://t.co/B33HEM0Qua
Welkom by '𝓓𝓲𝓮 𝓑𝓸𝓸𝓭𝓼𝓴𝓪𝓹 𝓢𝓸𝓷𝓭𝓪𝓰𝓭𝓲𝓮𝓷𝓼’:
Vandag, 2 Desember, om 9:00, begin ons met 'n splinternuwe Advent reeks vir die kersseisoen. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente.
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Stories van... https://t.co/2W5M7L3aFt
Inspirasie vir jou lewensreis: Elke oggend hierdie week (22-27 Oktober) op: kykNET - '𝐃𝐢𝐞 𝐁𝐨𝐨𝐝𝐬𝐤𝐚𝐩':
vanuit Mosaïek Gemeente.
Prediker: Marius van Loggenberg
𝗠𝗮𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴:
Marius van Loggenberg rus ons toe om ons... https://t.co/lkoXW7FX8r
Ons verwelkom vandag Dr Willem Nicol as die prediker op
𝑫𝒊𝒆 𝑩𝒐𝒐𝒅𝒔𝒌𝒂𝒑 𝑺𝒐𝒏𝒅𝒂𝒈𝒅𝒊𝒆𝒏𝒔.
Dr Willem Nicol, bekende skrywer, se nuwe boek “Oop vir die oomblik” is hier! Hy is ook die skrywer van Gegryp deur Christus, In... https://t.co/zBCqqCpzTV