BORGE
Baie dankie aan die borge wat vanjaar die Hessequa Heritage Festival Trail-runs ondersteun het.
- Hessequa - The Explorer's Garden Route
- Harcourts Stilbaai wat vir die derde jaar deel van die... https://t.co/uqopD0LQn7
BAIE DANKIE...
... aan Peace of Mind Property vir die eerste waterpunt op die 16km Heritage Trail-run. Dit was omtrent 'n nodige blaaskansie.
... en aan Harcourts Stilbaai vir die waterpunt op 11km net... https://t.co/mmh1z8la0x
Hier is dit - die RESULTATE!
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Ons hoop julle het dit geniet - hetsy of jy 'n goeie tyd wou aanteken en of dit rustig gevat het!
Die weer het mooi saamgespeel met... https://t.co/ZDtlo2DG4l
Daar is vanjaar behoorlik gebraai - braaibroodjies gebraai by die jaarlikse Hessequa Heritage Fees!
Dankie aan al die deelnemers en aan Kasselshoop Cheese, die beoordelaars en borge van die pryse! https://t.co/qeSrpImQoh
Kyk net hoe lekker het almal by die Heritage Festival se Brood- en beskuitfees by Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism gekuier!
Sien julle volgende jaar, dieselfde tyd - dieselfde plek!
Foto’s: Luminescence Productions https://t.co/8NvcOqGu03
‘n Voorsmakie van die foto’s van vandag se Heritage Trail-run. Nog foto’s volg.
Dankie aan Richard Webb.
Die resultate sal môre ook op wees!
En BAIE dankie aan almal wat vanjaar deelgeneem het! Ons maak volgende jaar met #HeritageNaweek weer so! https://t.co/awfUWmPZhr
DID YOU KNOW...
... that the 16km Hessequa Heritage Trail Run, that starts in Jongensfontein and finishes at the Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism Bureau, will include sections of 4 of the area's... https://t.co/N3vokO5pvg
Planning on participating in the @HessequaFees Trail-runs this Saturday in Stilbaai?
16km along the coast from Jongensfontein to Stilbaai / 5km and enjoy the Brood- en beskuitfees at the finish!
Find IMPORTANT information here: https://t.co/LWi1McPYNK and https://t.co/bn5Z2T4pzj
Are you participating in the @kasselshoop#Braaibroodjie Competition at Stilbaai's Brood- en beskuitfees THIS Saturday, 21 Sept. at @StilbaaiTourism ?
Use their special braaibroodjie cheese and you can win awesome prizes!
It's all happening at the @HessequaFees this weekend!
4 sleeps to go to the @HessequaFees Trail-run!
16 Spectacular kilometres from Jongensfontein to Stilbaai - or the shorter 5km Mini-Trail - Saturday, 21 Sept.
Looking forward to the festivities at the finish at @StilbaaiTourism - ever seen eels being fed?
https://t.co/KhEh1pIibB
Experience the coast between Jongensfontein & Stilbaai!
Do the 16km Heritage Trail-run!
Sat. 21 Sept.
See fish traps, monuments, a huge hole in rocks, a forest of milkwood trees, the ocean and the Goukou River!
Info: https://t.co/MHt4AjlHyZ / https://t.co/KhEh1pIibB
Baie dankie aan Suid-Kaap FORUM vir die artikel, foto's en video's.
Kyk gerus aanlyn en koop môre (Donderdag, 27 Sept) se koerant vir die artikel en foto's!
Hoop ons sien julle volgende jaar weer! https://t.co/mZXbYNUmd8
Kyk net hoe lekker is daar fees gehou by die jaarlikse Brood- en beskuitfees wat by die Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism as deel van die Harcourts Stilbaai Hessequa Heritage Festival aangebied is!
Baie dankie aan Peaceofmindproperty wat die eerste waterpunt op die 5km-merk by Jongensgat gedoen het.
Die 16km-deelnemers het dit voorwaar waardeer..
.
Jaco Nepgen #PeaceOfMindProperty#watergat https://t.co/KA4fgmiEoY
This is what you've missed today - the 16km Trail Run / Walk from Jongensfontein to Stilbaai!
Thank you for sharing Zelna Visser - hope you and Hendrik Visser enjoyed it... https://t.co/TR1QPXfRyn
Are you ready to start the 16km Trail Run in Jongensfontein on Saturday?
Reminders:
You can not enter at the starting point at the tidal pool in Jongensfontein. Please enter HERE:
- online... https://t.co/7pPLqqFpZT
Have you had Kasselshoop Cheese's 'braaibroodjie' chees yet?
You just have to have it!
Ander stalletjies sluit in Kleinbergskloof Olive Estate met hul wye reeks produkte, Eureka Mills, Thyme to Relish... https://t.co/ZROMv2G2jh
Dis amper Erfenisnaweek in Stilbaai en dit beteken natuurlik dis FEESTYD!🥨🌭🍞🥐
Kom maak gerus 'n draai Saterdag by die Stilbaai Toerismeburo waar die Brood- en Beskuitfees sal plaasvind vanaf 9:00.... https://t.co/zFtSIPCWkM
Ons Harcourts Stilbaai Hessequa Heritage Festival is in vandag se Die Burger: Buite!
Dit is nogal 'n unieke fees - met 'n 'trail run' langs die kus tussen twee dorpies waar die mooiste staproetes... https://t.co/85Nd1ogKk0