Nee, hierdie is nie ‘n advertensie vir my nuwe melktert ‘brand’ nie, maar wel vir my nuwe movie saam al hierdie lekker mense! ‘Die Vredesduiwe’ wys Saterdag 24 Sept @ 20:00 net op @kykNETtv. Photo credit: Sakkie Esterhuis aka die veelsydige @neelsvjaarsveld
New season alert! #Arendsvlei 4 premieres tonight. It’s Lee-Roy and Wesley’s wedding day on Tuesday and a new arrival debuts. Lookout for Jacques Bessenger (@JDBessenger) as Nolan, described as "VERY mysterious."
@DDMabuza The pandemic has been devastating as you point out. But by denying artists, in particular actors, to earn royalties by law is way more devastating than this pandemic. An amendment to this has been ignored for 4 years now by the SA Gov. U serious about artists? Show us. @JackD157
// 📻 VANAAND! 8pm!
Koue Kaiings op RSG.
Jinne julle, hoe lekker was dit nie om saam dié klomp te werk nie - en met werk bedoel ek speel.
Trek die draadloos (of laptop) vanaand ‘n bietjie nader en gooi daai frekwensies (of google search) RSG se kant toe!
@zarsg#Afrikaans