@JauniM gesels vanoggend met #PassionFM oor haar nuutste enkelsnit ‘Kans Van ñ Leeftyd’ - skakel in en luister saam. Onthou ook dat haar debuut album ‘Niemand Anders’ digitaal beskikbaar is. 🎶
@StarburstPromo
@JauniM deel graag haar nuutste enkelsnit ‘Kans Van ñ Leeftyd’ met ons. Jauni M verduidelik dat die liedjie baie romanties is en beslis op troues gehoor gaan word. Almal soek tog daardie spesiale persoon..
Die enkelsnit is reeds digitaal beskikbaar. 🎶
@StarburstPromo
2019 was ook ñ groot jaar vir @JauniM . Haar debuut-album ‘Niemand Anders’ is ook vrygestel en beloof om by almal aanklank te vind.
As jy nog nie die album het nie kan jy hom vandag nog kry op digitale platforms, jy sal nie teleurgesteld wees nie. 🎶
@StarburstPromo
Ek gebruik die #rooswater van grietkie al n rukkie (dankie marlizegrace ). Vandag hey ek die #Lekkerlip-balsem gekry. Wow! LOVE die produk! grietkie marlizegrace #lipsoentjie 💋👄 https://t.co/Xt6xJLWOnS
Ek gebruik die #rooswater van grietkie al n rukkie (dankie marlizegrace ). Vandag hey ek die #Lekkerlip-balsem gekry. Wow! LOVE die produk! grietkie marlizegrace #lipsoentjie 💋👄 @ Parys https://t.co/VpB4YTfbHd