"En as dit so swaar gaan, dan is daar niks wat 'n mens so jaloers maak soos iemand wat die hele dag glimlag nie.. " @AlmeroWel#DonnerseLag
WOW! Hierdie tref diep! Volg gou die skakel> https://t.co/MkjjNGTc8X
.@AlmeroWel deel 'n diep boodskap met sy nuutste en derde enkelsnit, #DonnerseLag.
“...en as dit sò swaar gaan, dan is daar niks wat ‘n mens so jaloers maak soos iemand wat heeldag glimlag nie”
Kyk die musiekvideo hier:
📽 https://t.co/S5vKz3NgaV
Lekker om te sien my musiek is landwyd beskikbaar. Hierdie foto is gestuur vanaf Musica @Mall_Galleria ! As my cd’s nie by jou naaste musiek winkel is nie gaan vra hul om te bestel! Albei albums ‘Doodgewone Avontuur’ en ‘Oog van die Storm’ is beskikbaar!
#singersongwriter