Dis amper tyd vir die #kykNET Silwerskermtoekennings vir FIlm en TV by CTICC en vanjaar se aanbieders is @PierreBreytenb en @GreyReandi.
Kry jou kaartjies op @QuicketSA: https://t.co/SDfz5tADrD of jy ook Sondagaand 23 Aug om 19:00 dit op jou kassie kyk. #Silwerskermfees
Hierdie week op #Bravo! Die span loer in by Semi-Soet, die musiekblyspel, stel die tweede REVLON Bravo! styl-ikoon-finalis bekend en meer!
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Dis dag een van die @Weg_Ry_en_Sleep Bull Run en die spanne vertrek op die 160km grondpad tydren. Gaan die karre hou?
#KlippeKou, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv
kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Desember is 3 maande weg, hoe hou Suid-Afrikaners vakansie in 'n ekonomie wat knyp? Ons gesels vanaand daaroor op @ProntuitTV.
Skakel in om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Ons kyk na AfriForum en March & March se ontmoeting, vra wat ons uit die wêreld se hantering van die Covid-19 pandemie geleer het, en meer.
Skakel in vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand om 19:00 is dit tyd vir die @kykNETtv Silwerskermtoekennings vir Film en TV en ons het wonderlike kunstenaars wat ook gaan optree.
Moet dit nie misloop nie, net op @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #Silwerskermfees
Die #Bravo!-span stel die eerste REVLON BRAVO! styl-ikoon finalis bekend, gesels met Eloff en Ricus Nel oor hulle nuwe enkelsnit en meer!
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die spanne vat die pad na Vanwyksvlei, maar daar is nare verrassings.
#KlippeKou, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv
kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Die aanval op Akademia, SA se werkloosheidsyfer, die onveiligheid by die land se weermagbasisse en die Afrikaner dorp Kleinfontein se stryd met die Tshwane-metro.
Skakel in vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die #Bravo!-span stel die tweede rondte van die REVLON Bravo! Styl-ikoon veldtog bekend, loer in by ‘n repetisie van ‘n skattige kinderteater produksie en raak rustig vir ‘n kuier saam met akteur Frank Rautenbach.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Generasie Z drink al hoe minder alkohol. Is dit weens die gebruik van ander middels vir ontspanning, sosiale interaksie wat daal of oor gesondheid?
Vanaand op @ProntuitTV gesels ons met kenners daaroor om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Liefde is soos asemhaal: Jy kan nie daarsonder nie. 🥰🥰
Inskrywings is NOU oop vir enkellopende boere om 'n kans te waag op ware liefde.
Volg dié skakel om in te skryf vir #BoerSoeknVrou. 👉 https://t.co/vzPj8WiSuL
#GroterBeterBoer#BoerSoeknVrouMagic@kykNETtv@DStv
Vanaand op #InGesprek: Gaan Limpopo se nuwe polisiehoof die mas opkom? Ons bespreek die nuwe strafsaak teen Malema, die jongste politieke peiling én meer.
Skakel in vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
KSkakel in vanaand om : Gaan Limpopo se nu#
Vrouedag is om die draai en ons vier ‘n paar formidabele vroue in die bedryf saam met die #Bravo!-span.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Meer as die helfte van Suid-Afrikaners het meer as een werk.
Vanaand op @ProntuitTV gesels ons met entrepreneurs daaroor om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.