Is jy gereed vir vanaand se episode van #Aansit? Met inspirasie uit Van Gogh se skildery Sterrenag pak Herman en Jacques die kompetisie aan. Die hoofgereg is kreefstert en beesfilet, en vir nagereg bedien hulle pot au chocolat. Skakel 20:00 in! @ReubenRiffel
Congratulations and well done to Paarl fashion designer, Jacques LaGrange, owner of @LagrangeCouture
Jacques,also know as the SA’s “King of Couture” this year celebrates 22 years haute couture excellence
Here is my interview with Jacques: https://t.co/wroUx1dsgO
#proudlypaarl
Vanaand kuier @HermanLensing met een van die land se voorste mode-ontwerpers, @LagrangeCouture Hy ken van trourokke ontwerp, maar die arme siel se kookvernuf stop ongelukkig by ’n kaastoebroodjie.