Innibos is as’t ware hierdie jaar in ons hande - as ons gehoor gee aan die grendeltyd regulasies, verlaag ons hopelik die kurwe en kan ons einde Junie fees hou.
As gevolg van die verlengde grendelstaat en die moontlike verdere verbod op openbare geleenthede sal ons eers ná hierdie tydperk weet of Innibos in Junie kan voortgaan. Ons gaan egter verseker vanjaar feeshou! Indien nodig sal ons die fees uitstel. Wees asb intussen veilig.
Suid Afrikaners is verseker van die mees innoverende en geharde mense wat bestaan. Nadat ons tussen 40% en 45% persoonlike belasting betaal, betaal ons 38% belasting op brandstof en steeds vind ons maniere om te oorleef.
Sitting in traffic for 30 minutes, between 2 traffic lights, kind of at peace with where we are as a country. Blue light BMW jumps into the cue and forces 3 lanes to let it through. Maybe he or she is late for dinner, considering no load shedding at his / her house?
Wat "hulle" sê #2 - (Wie is "hulle"? Hulle is julle!) Innibos is een van die Fiësta finaliste vir FEES van die JAAR! Sal jy asseblief 'n paar oomblikke neem om gou vir ons te stem hier - https://t.co/dr5t6zhhgr Ons waardeer jou ondersteuning! Stem lyne sluit 13 Jan
Vrek-lekker om saam met my vriend @kurtofficial en sy gesin te braai in die wildtuin en dan verras te word met ‘n vinnige, welkome groet deur yolandibas en… https://t.co/WtXkQxTNr0