FANTASY PREMIER LEAGUE IS OOK TERUG! โฝ๐
1. Volg @SokkerSondae op Twitter en Instagram ๐ฒ
2. Re-Tweet hierdie post en deel ons IG post op jou storie ๐ฃ
3. Sluit aan by die liga met kode x7609g โฝ
Groot pryse om te wen. Moenie die sperdatum misloop nie. Alles van die beste!๐ซก