HELP HIERDIE ENGELE MET HUL NAVORSING TER WILLE VAN DIE TOEKOMS VAN DIGITALE AFRIKAANS!!!
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) loods tans, in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK), 'n nasionale navorsingsprojek om die digitale lewenskragtigheid van Afrikaans te meet. Die projek is gebaseer op die internasionaal erkende Digital Language Vitality Scale (DLV-skaal). Die doel van hierdie ondersoek is om beter te verstaan hoe Afrikaans in digitale ruimtes gebruik word, watter hulpmiddels beskikbaar is en waar verdere ontwikkeling nodig is.
As deel van hierdie projek het ons 'n kort, anonieme aanlyn vraelys ontwikkel wat minder as vyf minute neem om te voltooi. Ons wil u graag versoek om die skakel na hierdie vraelys onder u gebruikers, kliënte, lede of netwerk te versprei, sodat ons 'n breë en verteenwoordigende steekproef kan verkry. Elke 50ste respondent ontvang 'n R300 Takealot-geskenkbewys.
Vraelys-skakel: https://t.co/JJTxSM5FEJ
Waarom is u deelname belangrik?
Dit help om betroubare data oor Afrikaans se digitale gebruik te versamel.
Die resultate sal gebruik word om strategiese taalbeplanning, digitale ontwikkeling en die beleidsrigting vir Afrikaans te ondersteun.
Die bevindings sal in samewerking met die SAAWK wetenskaplik verwerk en gepubliseer word.
Alle data word volledig anoniem, eties en in ooreenstemming met POPIA hanteer.
Ons sal dit baie waardeer indien u die skakel kan versprei via u:
e-posnuusbriewe,
sosialemediaplatforms,
interne kommunikasiekanale, of
webtuiste.
@Paledian Afrikaners are a super weapon for South Africa. They should be unleashed. Instead, they are caged and controlled by socialist, racist policy. Most countries would kill for such a productive minority. Harmless yet efficient, productive, and everything you need.
@TimesLIVE I've never met anyone in person that is as bad at their job as most South African journalists. Some of them wouldn't be able to summarise a spat on a playground.
@HermanMashaba Bullshit, you're a fucker like the rest of them. Not a single politician resonates with the people. Which is why nobody votes anymore. Fuckers, the lot of you...
@Bruceps The same guy that endorsed Cyril Ramaphosa all those years ago, speaking of a golden age for South Africans does not support Donald Trump. I like Trump even more now.
@Truth_SeekerSA Please, please, please, please build a Pedi, Zulu, Tswana university. Stop waiting for somebody to build it for you. If the Pedi people want a Pedi university they should build it themselves.