Ons doen ñ lekker acoustic, storyteller vibe by die Jarr Bar in Pretoria, 6 Augustus.
Ons doen al die ou nommertjies, en vertel stories oor die jare. Gryp jou kaartjies 😄
Hier is hy nou!! Beskikbaar op alle platforms!
https://t.co/FjfAesQ4lX
Super dankie Johan Viljoen vir die vervaardiging, Austin Hulme vir die pre-prod & saamskryf! @rogankelsey vir die master & @thehelixkid vir die ontwerp & @RachelleCrous vir die PR! @electromode
#ditbrand
Die @merchondemandshop is hierdie Vrydag ook by die @sowaarbar 💪
Maak seker jy kry vir jou Vrydag een van hierdie outjies!
#mosesmetroman#straatligkinders#skelmband