Alles is moontlik in en deur jou moedertaal! Albert van Wyk skryf sy kreatiwiteit, kritiese denke en vermoë om probleme op te los toe aan sy sterk fondasie in sy moedertaal! Hy het sy eerste miljoen rand op die ouderdom van 22 gemaak!
https://t.co/zwuvI0RvgN
Dit is Internasionale Moedertaaldag! Afrikaans het baie om te vier. Koester dit deur jou taal te lees, te leef en te leer. Deur moedertaalonderrig gee jy jou kinders die X-faktor!
https://t.co/Tdkn5Od3Wd
'n Biografie van alle Afrikaanse outeurs is binnekort aanlyn beskikbaar. Hierdie nuttige hulpbron vier Afrikaanse skrywers. Maak seker elke outeur is daar! #jouafrikaanstel@maroelamedia@zarsg@vryskutskrywer
https://t.co/VhQ3Eg9ROz
https://t.co/B5RLDJOgMB het met die akteurs, vervaardiger en regisseur gesels oor die nuwe Afrikaanse film, Vergeet my nie. Koop dit, lees dit, praat dit leef dit ... fliek dit! #jouafrikaanstel
https://t.co/QP9lUuShqu
Mag die liefde vandag oraloor seëvier! Vier sommer ook jou liefde vir Afrikaans en stuur 'n Afrikaanse liefdesboodskap. Jy kry dit op https://t.co/B5RLDJOgMB! #jouafrikaanstel@maroelamedia@zarsg@GrootFM
https://t.co/WzOviYFYD7
Wanneer jou kind sukkel met wiskundige begrippe is visuele hulpmiddele maar skaars. Ons vertel jou van 'n fantastiese YouTube-kanaal waar die taal van die heelal ontsluit word.
#jouafrikaanstel@OnniesOnline@fedsas1
https://t.co/8VhOnTkhLz
Ons is supertrots op al die uitblinkers by vanjaar se kykNET Fiëstas! Baie geluk aan al die wenners en dankie vir die uitmuntende produksies wat ons almal verryk! 'n Spesiale 👍 vir Innibos! #jouafrikaanstel#Fiestas2020@Innibosfees
Daar is 60 toneelstukke, waarvan 24 feesdebute is, so baie om van te kies! Ons help jou om jou fees te beplan. Vier fees in jou moedertaal ... die Woordfees is immers mondig! #jouafrikaanstel#onstaal@Woordfees
https://t.co/3w4YBircDu
5 Februarie is Wêreld-hardopleesdag – die dag plaas die positiewe impak van stories met kinders deel in die kollig. Ons beskou die geletterdheidskrisis in ‘n ernstige lig en nooi jou om deel te neem aan Nalibali se uitdaging. Maak 'n verskil! #joutaaltel
https://t.co/OqTUez4tTI
Jy kan elkemaand uitsien na Nico Klets, ons lekker tong-in-die-kies vlog vir lekkerlag in Afrikaans! Hier is die eerste vir die jaar. #jouafrikaanstel
https://t.co/kiIeRBBUxL
Die land se topmatrikulant, Madelein Dippenaar, het dit gedoen in haar moedertaal! Sy gesels met ons oor haar sukses. Kyk die video hier #jouafrikaanstel
https://t.co/VwGmEev05y
Ons is opgewonde oor die beoogde muurkuns in 2020 en sal in die loop van die jaar tien nuwe skole in die Wes-Kaap besoek! #jouafrikaanstel
https://t.co/LzJBk5NpXJ