Murray & Me skryf, publiseer en versprei hoë gehalte kinderliteratuur in Afrikaans, Engels en Braille. Tans fokus ons op prenteboeke gemik op 5–9 jariges.
By die bekendstelling van #Poenankies, 'n versameling kinderstories deur bekendes. Dit is pragtig geïllustreer deur drie kunstenaars en uitgegee deur @MurrayAndMe_SA, 'n klein span wat groot dinge regkry.