Saterdag hou ons KERMIS!!! Kom kuier lekker saam. Almal is welkom. Daar is iets vir elke smaak: wit olifante, gebak, kindertafel, plaasstal, vleis ens. 09:00 by #Swellenmark mall.
#SWELLENDAM: “Ek dink die beste deel van die bediening is dat ek meestal die boodskap bring na mense wat 'anders’ is as ek.” So vertel Nicoleze Hayes, een van Arbeidsbediening se vrywilligers op Swellendam.
Lees meer by https://t.co/Z0ks7Uy8ZZ