🚜 Skills shortages are creating opportunities.
💪 Technical training is critical.
🌾 Agriculture still offers a future worth investing in.
Watch the full session and stay informed: https://t.co/3AZe1zYd2R
#NationInConversation2026#ResilienceCreatesAdvantage#NIC2026
#NIC2026 brings together the voices shaping the future of agriculture - tackling real challenges with practical insights, and collaboration.
Read the full press releases here: https://t.co/AsyDyvXHQN
#ResilienceCreatesAdvantage#NationInConversation2026
Die Kwanalu maan tot omsigtigheid oor die private verkryging en toediening van bek-en-klouseerentstowwe nadat die hooggeregshof in Pretoria onlangs bevind het dat die staat geen gronde het om private verkryging en verspreiding te verbied nie.
https://t.co/OZ0FT2Z4ck
Die eerste twee veilings van stoetbeeste wat aan die streng vereistes vir naspeurbaarheid voldoen en oor ’n bewegingspermit en volledige dokumentasie van inentings teen bek-en-klouseer (BKS) beskik, is op Woensdag 20 Mei in Klerksdorp en Fouriesburg gehou.
https://t.co/8tX6cAH9hC
Water is nie meer net ’n landbouhulpbron nie, maar ’n gedeelde nasionale beperking waaroor verskillende sektore toenemend meeding. SA se waterkrisis behels dus nie net droogtes nie, maar ’n kombinasie van talle faktore. https://t.co/PlW3BYV3Iq @NationConverse#nampo#watercrisis
Die transformasie van SA se watergebruik bly ’n sensitiewe vraagstuk in die landboubedryf en een wat eerder vroeër as later opgelos móét word, het waterkenners vandeesweek op die Nampo-oesdag gesê.
@BrandRepublicSA@NationConverse
https://t.co/9LVbuKphjr
Om ’n biobrandstofbedryf in Suid-Afrika gevestig te kry, sal ’n sterk genoeg aansporing vir sowel die brandstofbedryf as boere verg.
@BrandRepublicSA@NationConverse
https://t.co/1lBQaKS4MY