Somerfees skop by Garden World af https://t.co/05w4RTw7qz via @YouTube
Muldersdrift, Gauteng, 10 November - JJ van Rensburg, Tuinboukundige sê groen spasies raak al hoe belangriker vir die mensdom én Moeder Aarde se welstand.
Tuinboukundige JJ Van Rensburg praat oor erfenissaad; Lady of the Night-kaktus; die uitbreek van groeipunte; die bestuiwing van clivias; azaleas; en vrugtebome. Die @Malanseuns plant van die week is Salvia Heatwave. As jy dit gemis het, luister hier! https://t.co/uNsKdb0aZp
Tuinboukundige JJ van Rensburg praat oor die korrekte posissie vir plante, terugsny van plante, plante wat in die laat Winter geplant kan word & tuinbeligting. Die @Malanseuns plant van die week Hebe Pretty Woman. Luister gerus as jy dit gemis het!
https://t.co/cSwlTE8oOs
As jy Saterdag se Groenvingers tuinwenke met JJ Jansen Van Rensburg op Brekfis Met Derrich gemis het, luister gerus weer hier! 31 Julie 2021 https://t.co/d1j0rmdRQx
Bespreek nou vir hierdie vertoning van @DowweDolla007, Nou of Nooit.
Dit is groot pret en NET wat mens nodig het voor die winter.
#dowwedolla#NouOfNooit#bespreekvandag
Vir meer inligting besoek https://t.co/YwzqQdjYab of skakel Corné by 011 957 2545
Celebrate this Mother’s Day with @LizzMeiring on Sunday 9 May 2021. Treat Mom to the Show including a Luncheon at Garden World in Muldersdrift in the Function Hall.
Space is limited so book now – 011 957 2545 / [email protected] or visit https://t.co/YwzqQdjYab