'n Lekker kuierprogram Saterdae 7:30 tot 9:00 op kykNET, kanaal 144 van DSTV, met aanbieders, Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp en Corli Prinsloo.
Ruan Jordaa en Ontbytsake aanbieder, @leongropp, sing die Ed Sheeran liedjie, Castle On The Hill, saam op die verhoog na 'n lang dag van gholf speel by die Silver Lakes Golf and Wildlife Estate. ποΈββοΈ
Nadat hulle vier jaar lank die heel beste produkte van regoor die wΓͺreld ondersoek en getoets het, het die broers by Window Art besluit op 'n invoer uit BelgiΓ« wat hulle in staat stel om 'n ongelooflike 10 jaar waarborg te bied!
Na βn laaaaaang dag van gholf speel onder die Afrika somer son, kom maak βn draai en herstel by Global Wellness Enterprises by puntjie nommer 9! βοΈ
Kom ervaar die gees van Afrika wanneer jy afslaanΒ byΒ putjieΒ 4! π¦
The African Spirit Distillery spesialiseer in die skepping van rum, spiritus-aperitiewe en gin, trots vervardig in ons eie Suid-Afrika!