Nee, wag 'n bietjie, dis nie @RozMcK daai nie!! Amper vang @Pulanels ons uit!! Ons hoop jy kyk Flits op @kykNETtv - ons gesels bietjie Grammys en dan gaan loer ons in by ons eerste plekkie in Linden.
Ons was by die opnames van Die #Kasteel om te sien wat werklik agter die skerms gebeur – vanaf 10 Januarie op @DStv-kanaal 144. @skutdit@actor_dorette@Pulanels https://t.co/WojoWnBl1X