'n Ou gunsteling deur @steve_hofmeyr met Agter Elke Man, en die gehoor sing uit volle bors saam. Saam met Steve is @RixiRoman op bass. Onthou om 27 Maart aan te teken in jou dagboek, want dit is wanneer #AIG2018 se kaartjies om 10:00 open by @Computicket.
#AIGKaapstad#AIGPta