Langebaan is julle reg vir lekker konsert hou? @JduPlessis is Donderdag in aksie by Kapstadt Brauhaus Langebaan.
Kry jou kaartjie hier 🥳 https://t.co/6eMEtLBD2s
Kapenaars is julle reg vir lekker kuier saam met @JduPlessis ? 13 & 14 Mei kom kuier sy by Heroes Restaurant in Brackenfell.
Kry jou kaartjie sommer nou. 🥳 https://t.co/93LCvZDT4h
Dis so lekker om weer te kan toer en musiek te maak regoor die land. 🚗 🎤 🎸
🥳
Bespreek ons kunstenaars nou vir jou volgende geleentheid - of jy soek na gatskop musiekvermaak, 'n aanbieder of motiveringspreker is ons jou een stop shop!
👉 https://t.co/5GDwuFrTMa
Het jy al @DieRakkers se eerste vrystelling gehoor? Die Rakkers Is Hier! is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Sit hom jou jou kroos se speellys.
🎧. https://t.co/dVy7FZxv9p
Hit 2022 running with 3 (three) months of free unlimited web hosting when you sign up with InstaBiz.
Plus:
Free migration
Dm to grab this deal! #hosting#free#business#Entrepreneur
Groblersdal is waar jy @WillemBotha in aksie sal sien op 16 Oktober.
Hy kom maak musiek en deel grimeerwenke met sy Willem Botha Make-Up Masterclass saam met MUD by Loskop Valley Lodge.
So spring om jou kaartjie te kry daar is nie veel kaartjies oor nie.
Riebeeck-Wes skud jul vere reg vir groot opskop volgende naweek wanneer @KurtOfficial, @Franjadp, @BrendanPeyper, Dewald Wasserfal en Ivan Roux almal in aksie is. Kry jou kaartjies en kom klink 'n glasie!
Het jy al jou kaartjie om saam met @LeahMusiekSA te kom kuier by die @AtterburyTeater.
Sy kom maak 'n draai in Pretoria op 16 September so kry jou kaartjie en kom geniet hierdie lekker konsert!
Kuruman julle kans het aangebreek - @WillemBotha is môre by iNiSkuur met sy Make-Up Masterclass saam met MUD.
Ongelukkig is dit tjok en blok so as jy nog nie 'n kaartjie het nie - beter jy volgende keer spring as hy in die omgewing is.