Carien Smith se debuutkortverhaalbundel is ’n aanslag op die sinne en gemoed. Dit klap jou teen die kant van die kop soos goeie boeke moet doen: https://t.co/8RGQ7WnzJn
Carien Smith: "Ekokritici moedig mense aan om ook op hierdie kritiese wyse na die natuur te kyk. Dit daag die mens in die antroposeen uit; die mens wie se aksies negatiewe gevolge het."
@KKNKfees
https://t.co/Ar9yCghODN
In #SkrywersEnBoeke om 20:00 met @ilsesalzwedel - ontmoet die skepper van BOT, @SmithCarien, en meer oor Eleanor Catton se BIRNAM WOOD. Suzette Myburg vertel meer oor @Woordfees se kortverhaalkompetisie en deel haar raad vir die skryf van goeie kortverhale.
Suzette Kotzé-Myburgh gesels Woensdag, 19 April om 20:00 op RSG #SkrywersEnBoeke met die skrywer @SmithCarien oor haar kortverhaalbundel, Bot. Hierdie boek is onlangs met die UJ-debuutprys bekroon.
Meer oor Bot op ons webtuiste: https://t.co/8fXAKBG2pj
#tafelberg#rsg
In #SkrywersEnBoeke om 20:00 met @ilsesalzwedel - ontmoet die skepper van BOT, @SmithCarien, en meer oor Eleanor Catton se BIRNAM WOOD. Suzette Myburg vertel meer oor @Woordfees se kortverhaalkompetisie en deel haar raad vir die skryf van goeie kortverhale.
Join us for the digital launch of Bot by Carien Smith.
@NBPublishers @SmithCarien
Buy the book here: https://t.co/zWnodxssTx
Register here for the digital launch: https://t.co/xTOOmNL15S
Joan Hambidge beveel dié 16 uitstaande verhale sonder skroom aan vir alle sci-fi- en kortverhaalliefhebbers. Lees die resensie van Bot deur Carien Smith hier op @Netwerk24: https://t.co/Pyd0CJ5NJN
Die skrywer Carien Smith het Saterdag op ’n bekendstelling van haar debuutkortverhaalbundel, Bot, in Garsfontein, Pretoria, haar eksemplaar van dié boek opgeskeur.
https://t.co/K3qnARwO35
Die skrywer Carien Smith het Saterdag op ’n bekendstelling van haar debuutkortverhaalbundel, Bot, in Garsfontein, Pretoria, haar eksemplaar van dié boek opgeskeur.
https://t.co/A6a3eQdC4v
BOT: KORTVERHALE/CARIEN SMITH (N$225)
In this ambitious book elements of science fiction, fantasy, speculative fiction, magic realism & dystopian fiction are interwoven in such an entertaining way that it finally finds its own, rather unique place in the Afrikaans fiction world.
Die 2023 UJ-Pryse vir Afrikaans se wenners is op Maandag, 3 April aangekondig.
Die wenner van die UJ-prys is:
Antjie Krog vir Plunder (H&R)
Die wenner van die UJ-debuutprys is:
Carien Smith vir Bot (Tafelberg)
Baie geluk aan Antjie Krog en @SmithCarien!
Hartlik geluk aan die wenners van die UJ-pryse!
Die 2023 UJ-debuutprys word toegeken aan @SmithCarien vir haar kortverhaalbundel BOT (Tafelberg).
Die 2023 UJ-prys word toegeken aan Antjie Krog vir haar digbundel Plunder (Human & Rousseau).