@psomkar1 BELL Equipment, where I am now, but if I had to choose something else, @garmin would probably be a brilliant place to work for someone with my interest and skills in embedded software and telematics.
@BarneySimon Republiek van Zoid Afrika se band. Dis 'n hack antwoord op jou vraag, ja... Maar daar is 6 albums van die beste verwerkings van Suid-Afrikaanse musiek wat jy ooit sal kry. Ons mis die show erg, @karenzoid .
@Micylaaa@igitur Goeie goeie werk, Rookie.
Maar ek stem met @igitur saam...
Jy moet jouself nou maar in die oรซ kyk @Micylaaa en vir jouself sรช: "Myself, ek is nie meer 'n rookie nie".